Journeys End
8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Hibiscus Avenue, Gordons Bay, Cape Town, 8800, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Journeys End is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in 'n veilige kompleks naby die strand, inkopiesentrums en restaurante in Gordonsbaai.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, sowel as 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek binne die kompleks, sowel as die gemeenskaplike swembad en 'n privaat stoep met braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2/5
Mishqah Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 19 Hibiscus Avenue, Gordons Bay, Cape Town, 8800, Wes-Kaap
- Gaste dink Journeys End het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Hibiscus Avenue, Gordons Bay, Cape Town, 8800, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang