4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hibiscus street 19, 31 Journeys End, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Journeys End 31 is 'n lieflike selfsorgeenheid in 'n sekuriteitskompleks in Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en spog met 'n pragtige uitsig op die Hottentots-Hollandberge.
Die eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring. Elke slaapkamer het 'n TV .
Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot YouTube, Netflix en Kidztube. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.
Die eenheid het 'n lieflike binnehof met braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot gratis WiFi en kan van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik maak.
Die eiendom is binne 'n 50 km radius van Kaapstad af en stapafstand vanaf die strand. Dit is ook naby verskeie watersportsoorte, restaurante, wynplase en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
SJ Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hibiscus street 19, 31 Journeys End, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hibiscus street 19, 31 Journeys End, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang