LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+51
Selfsorg in Piketberg

JustBe Here Cabin 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gretchen B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Unforgettable experience. This was the perfect getaway, I love the peace and quiet that cabin 1 brings. This place is perfect for when you want to get away from the city to enjoy nature. I will definitely book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Comfortable, relaxing farmstay - food for the soul. Our stay was comfortable and relaxing. Just being on the farm with horses, sheep, zebra and springbok grazing by the cabin and on the hills was soul food. The hot tub was marvelous and the braai was the cleanest I've ever come across at a cottage. Sandy kept us well-informed and communicated like a dream. The WiFi was very good (not that we needed it) and the location near two wine farms and Piketberg town is excellent. We should have pre-ordered a pizza next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Radia P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Super amazing and fantastic. Dit was ongelooflik netjies, fantasties. Ons kon nie 'n beter plek gekies het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Asemrowend! Ja, sal vir seker terugkom. Baie bekostigbaar en pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmare T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Dit is 'n pragtige plek. Die plaas is rustig en die natuur is so mooi. Ons kom beslis terug. Dit was rustig en die ligging was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Aangenaam. Lieflik netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Baie gemaklik, baie rustig. Baie gemaklik en oulik uitgelegde plekkie. Ons sal dit hoogs aanbeveel vir enige mense wat rustigheid en stilte soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Rustig, pragtig, en fantastiese ligging. Heerlike plaaskuier! Goed toegerus. Die stort kan doen met opgradering, maar die res van die huisie is lieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sasha S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

This was our second stay here, and will definitely be back. Proper peace and relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy-leigh A
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Baie relaxing. Lekkerste plek ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 113

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R1 300
10 % AF
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
10 % AF
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
10 % AF
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Soutkloof Game Farm, Piketberg, 7320, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a9ed9241fdb1372238669d84d794b9dd40d8cda7b31998ef21c039811557ddaa1b545765943a962b427782349b1849e852?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 Soutkloof Game Farm Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.977263046983 18.790425150787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang