+21
Selfsorg in Piketberg

JustBe Farm Retreat - Cabin 1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Charlize A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Like the name - Just be (yourself and unwind). We had the most restful stay at Soutkloof Game Farm. It was incredibly quiet with no disturbances at all. The views were lovely from everywhere, and the hot tub was the perfect way to unwind. A real highlight was seeing the horses come right up to the door; it felt so special. We’d 100% come back for more peace and nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scott P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Enjoyable, neat, clean. Possibly notify that tap water is not good for drinking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Ons het lekker gebly en dit baie geniet. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

L'lani C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Rus vir die siel. Pragtige plekkie, die wild wat voor jou rondloop is 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Heerlike rustige plaas wegbreek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenda E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Best ever. Wonderful hosts, and wonderful location. This was a wonderful place to be. Loved Piketberg and the farm was everything and more. As there are not many animals, it is very quiet. Wonderful hot tub, and hosts immensely made plans when the electricity was down. 110% to the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Relaxing, family-friendly farm stay with beautiful views and outdoor charm. A huge thank you to JustBe Farm and their hosts for such a wonderful weekend away. The farm cottage was perfect for quality family time, and was very relaxing. This was an ideal spot for everyone: my husband and son loved the cycling, my 4-year-old was in his element exploring the farm, and our friend really enjoyed the trail running. The animals were a definite highlight, and the wood-fired tub, which we used both nights, was such a special treat. I especially loved relaxing on the outdoor couch with the braai going—just soaking in the views and wide open space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand B
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Asemrowende uitsig en stilte. N MOET as jy wil wegbreek van alles! Rustig en vredevol. Verseker die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

‘n Wegbreek so naby aan die stad – met soveel rustigheid. Ons het nou vir die tweede keer by Just Be oorgebly, en weer eens was dit net wat ons nodig gehad het. Die kommunikasie voor ons aankoms was vlot en vriendelik – altyd ‘n goeie teken. Wat ons so waardeer van hierdie plek, is die oopheid, die eenvoud en die stilte. Die Kaapse Bergkwagga’s het baie naby aan ons huisie verby geloop, die springbokke op die rant, en die perde is 'n bonus en dra by tot die algehele ervaring. Die warm bad is ‘n groot pluspunt, veral saans, en die Wi-Fi sein was uitstekend. Net ‘n uur se ry van die Noordelike voorstede af. Vir ‘n vinnige, bekostbare wegbreek. Algeheel: ‘n uitstekende ervaring. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexandra B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

A delightful stay with a beautiful changing landscape from sunrise to sunset. We had a delightful stay at the cabin. It is basic and cosy, just as it is advertised. Perfect for a getaway location if you are using it as a base for an activity in the area. The land is beautiful with the animals roaming freely - sheep, springbok, zebra, etc. The landscape is spectacular with changing colours in sunrise and sunset. The hot tub is an added bonus and the shower water pressure was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Soutkloof Game Farm, Piketberg, 7320, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fdb6ca6ba64a855c6f220d670b5f7a10d35f1f6dfd99c213bd1b4d40a3557aced0496bffb97183c96045b52a86acef6d0af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 Soutkloof Game Farm Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.977263046983 18.790425150787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang