K4 La Ballito
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Jack Powell Street, K4 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
K4 La Ballito bied verblyf in 'n bekoorlike woonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks oorkant Ballito se hoofswemstrand.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste in hierdie 3 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n aparte toilet. Skoon linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea se glasdeure lei na 'n stoep met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die grasperk. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Jack Powell Street, K4 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink K4 La Ballito het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Jack Powell Street, K4 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang