Kabeljou Views
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kabeljou Crescent, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kabeljou Views bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis in Chintsa-Oos, Oos-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 3 badkamers - een met 'n stort, wasbak en toilet, 'n ander met 'n bad, wasbak en toilet, en 'n addisionele gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 8 sitplekke bied die perfekte plek vir maaltye. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Die huis beskik ook oor 'n omsetterstelsel om gemak tydens kragonderbrekings te verseker.
Gaste kan ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek, perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet. Die balkon het ook 'n braai-area, en vir vermaak is 'n pooltafel beskikbaar.
Veilige parkering word voorsien, wat gemoedsrus bied gedurende u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kabeljou Crescent, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kabeljou Crescent, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang