Kadichueni Guesthouse
- 16 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4B Hooge Street, Zeerust, 2865, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Kadichueni Guesthouse is in die rustige dorpie Zeerust, 120 km vanaf Rustenburg, op die N4 op pad na Botswana. Dit bied verskeie kameropsies en is ideaal vir oornagverblyf vir reisigers op reis na of van Botswana of Namibië.
Die gastehuis beskik oor 5 enkelslaapkamers en 2 eenhede met 2 slaapkamers elk. Die kamers het gemaklike beddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV, yskassie, ketel en mikrogolf in. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike area waar hulle ontbytopsies en wasgoeddienste kan geniet. Buite is daar 'n verfrissende swembad en braaigeriewe. Daar is ook 'n groot parkeerplek vir voertuie en klein vragmotors.
Kadichueni Guesthouse is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan nabygeleë besienswaardighede soos die Zeerust-gholfklub geniet of die Klein-Maricorrivier en Klein-Maricopoortdam besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4B Hooge Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4B Hooge Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Sien kaart- 16 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang