+8
Selfsorg in Phalaborwa

Kakuli Vulture Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

50% AF!
Spesiale aanbod
Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2026 tot 4 Jun 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Farm 8 Silonque, Phalaborwa, 1390, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Kakuli Vulture Cottage is in Phalaborwa, Limpopo, en bied 'n intieme wegbreek aan 'n paartjie of vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Waaiers is beskikbaar, maar geen lugversorging nie.

Die kombuis is met 'n yskassie, dubbelplaatgasstoof, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Die oopplan-leefarea het sitplek, wat ideaal is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die pragtige dam en bos bewonder. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite kan gaste 'n braai-area en swembad geniet. Dagspa-behandelings is op vooraf versoek beskikbaar.
Parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel is beskikbaar.

Hierdie huis maak van sonkrag gebruik sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fienie P
Saam met lewensmaat
5.0
Soos ek gesê het, dit is 'n fantastiese plekkie. Gasvryheid - fantasties. Plekkie - ongelooflik mooi. Sal enige tyd so toe gaan.
Apr 2026
Elelwani N
Saam met lewensmaat
5.0
We had a beautiful stay. Value for the money. I couldn't have gone to a better place; we enjoyed our weekend so much. The host is frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Lineo M
Saam met lewensmaat
5.0
Met and exceeded expectations! Everything was just perfect! Cornell fetched us from Phalaborwa and they waited even though we were late...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Samantha G
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Cornel is a wonderful and friendly host, who went out of his way to drive to show us the way to his cottage. We had lovely conve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Arnolda E
Saam met lewensmaat
4.6
Aangename oornag plek op pad na die wildtuin. My man en ek het op die laaste oomblik slaapplek gesoek terwyl ons op pad na die wildtuin was. Die eiena...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cornell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm 8 Silonque, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Kakuli Vulture Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
50 % AF
R 600 R 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R600
50 % AF
R 600 R 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R600
50 % AF
R 600 R 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm 8 Silonque, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae9e6ef45bc97ba515923087645e2edab7bf29485468b6534311a5a07883655ddd11a88ae14312d3048addc40ffacfeb6b77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R300 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Farm 8 Silonque Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.888691567007 31.097773309795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang