+76
Lodge in Kalahari

Kalahari Erfenis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
M B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Kalahari gasvryheid op sy beste. Ons verblyf was uit die boonste rakke. Renier en sy span het uit hul pad gegaan om tyd daar so aangenaam moontlik te maak. Eenhede is vyfster. Kalahari erfenis is hoogs aan te beveel en ons sal definitief terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Wonderlike mense! Fantasties! AJ mag maar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sake V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Return customer. I really enjoy my stay at Kalahari Erfenis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nirene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Love it. Wow, lekker gebly en kuier met die familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

First class stay. Lovely location, staff and accommodation. My only gripe would be that our tent's zipper wasn't working. The communal braai/entertainment/pool/kitchen area is really great; spacious and well thought out. Service is friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjiese en die standaard is hoog. Onvergeetlike naweek. Die verblyf en etes was uitstekend. Rus vir jou siel, verblyf en uitsig in die Kalahari. Dankie aan Renier en Elske wat uit hul pad gaan om jou kuier so lekker as moontlik te maak. Eenhede is 5 ster kwaliteit dinge in hul soort. Ontvangs en die werkers is almal vriendelik en help waar hulle kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ware Kalahari ervaring. Die verblyf was splinternuut en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie B
1 nag
4.6
Jun 2026

Ente Kalahari kuier. Unieke plek, baie netjies en personeel professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Peaceful. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa V
Kort verblyf
4.2
Feb 2026

Ontspanne en rustige atmosfeer. Pragtige plek. Sal dit nie 'n luukse tent noem nie. Slegs 'n bed in die tent met waaier en 2 bedtafeltjies. Sou meer gerieflik gewees het as die ablusieblok by die tent was - ablusieblok ongeveer 200 m van jou tent. Kombuisarea 100 m van tent. Alles was baie netjies en kombuisarea het alles wat nodig is en meer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R31, Farm Kalahari Erfenis Portion 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81411201a31d87afdfe8b4c14c41e818c8ebb8d7fad73d3b58cbd38d78fe24f5f297c8b106dd6a78f4b0cc1df4435402082d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 R31 Farm Kalahari Erfenis Portion 1 8490 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.0758172 22.9797059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang