+76
Lodge in Kalahari

Kalahari Erfenis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gavin H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

First class stay. Lovely location, staff and accommodation. My only gripe would be that our tent's zipper wasn't working. The communal braai/entertainment/pool/kitchen area is really great; spacious and well thought out. Service is friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjiese en die standaard is hoog. Onvergeetlike naweek. Die verblyf en etes was uitstekend. Rus vir jou siel, verblyf en uitsig in die Kalahari. Dankie aan Renier en Elske wat uit hul pad gaan om jou kuier so lekker as moontlik te maak. Eenhede is 5 ster kwaliteit dinge in hul soort. Ontvangs en die werkers is almal vriendelik en help waar hulle kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ware Kalahari ervaring. Die verblyf was splinternuut en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf
4.2
Feb 2026

Ontspanne en rustige atmosfeer. Pragtige plek. Sal dit nie 'n luukse tent noem nie. Slegs 'n bed in die tent met waaier en 2 bedtafeltjies. Sou meer gerieflik gewees het as die ablusieblok by die tent was - ablusieblok ongeveer 200 m van jou tent. Kombuisarea 100 m van tent. Alles was baie netjies en kombuisarea het alles wat nodig is en meer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Morne' M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Fantastiese aande beleef onder die skoon lug en al die sterre. Mens kan nooit sleg bly in die Kalahari nie, al is dit in Desember. Ongelukkig het die tipe huisies nie plafonne nie en dus sukkel die lugversorging om dit leefbaar te maak deur die dag. Die swembad was teleurstellend klein vir so 'n groot lodge en verskriklik glad en gevaarlik om in en uit te klim agv die tipe swembad wat ongelukkig baie alge veroorsaak. Nie te min, word daar pragtige nuwe chalets/huise gebou en sal ons beslis een van hulle bespreek as ons weer kom kuier.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wendy C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Oasis. Beautiful setting and the staff went above and beyond to ensure we were comfortable and enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hulle sien ons beslis weer! Dit was besonders. Die diens was onverbeterlik. Dis 'n pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik. Heerlik gebly hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Juweel in die Kalahari. Absoluut fantastiese plek in die Kalahari, sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Awesome. Fantastic stay, our accommodation was upgraded due to a maintenance issue without being prompted. We would absolutely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R31, Farm Kalahari Erfenis Portion 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81411201a31d87afdfe8b4c14c41e818c8ebb8d7fad73d3b58cbd38d78fe24f5f297c8b106dd6a78f4b0cc1df4435402082d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 R31 Farm Kalahari Erfenis Portion 1 8490 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.0758172 22.9797059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang