Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Kuruman

Kalahari Kaja

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lynette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

As ons ooit weer deur Kuruman moet ry, sal ons hier oorbly. Ons bly nie dikwels by 'n B&B nie, want dit is gewoonlik te duur. KK was bekostigbaar en al was ons gasvrou nie daar nie, het sy gereeld kontak gemaak om te verseker ons is ok. Kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag
5.0
Nov 2025

Very peaceful and convenient. The room was just what I required. Located in the town, but very quiet after dark. Close to all the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellerie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Net wat ons nodig gehad het. Heerlik oorgeslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon en rustig. Baie netjies. Gasvrou doen alles om jou verblyf gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Sal weer daar oornag. Baie mooi en unieke plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rini J
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Beslis aan te beveel. Baie lekker gebly en heerlik geslaap. Ruim, skoon eenheid. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petro P
1 nag Besigheidsreis
4.6
Des 2025

Heerlik. Lekker geslaap by Kaja.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Rustige omgewing, vriendelike gasvryheid. Gasvrou is baie vriendelik en help met baie van die omgewing se besienswaardighede en info. Lekker rustige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie tevrede, waarde vir geld. Verblyf was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Venice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Acacia Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb18db0356c3f9387f075016e601ff441157ff9f6bc89530eb75c3599aebe2d4e5e61783bcf470373817fc9426b8411dbe46f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 31 Acacia Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.460914080106 23.42924332209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang