- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R360, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kalahari Monate Lodge is 13 km noord van die dorp Upington op die R360 op pad na die Kgalagadi-oorgrenspark geleë.
Hierdie verblyf bied gaste 4 dubbelchalets met 'n badkamer en 2 enkelbedchalets met 'n badkamer. Elk van hierdie kamers kan 4 gaste op 'n slag akkommodeer en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens of 4 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Elke chalet het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n ontbythoekie.
Daarbenewens bied die verblyf gaste toegang tot braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 2 grasdak-lapas. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring. Klein troeteldiere word op versoek toegelaat.
Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie eiendom het ook bykomende kampeerplekke op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elsofé Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 81
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari Monate Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang