+39
Gastehuis in Otjiwarongo

Kamaku Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Vriendelik ontvang en sommer gou tuis gevoel. Skoon netjiese eenheid perfek vir oornag verblyf wat hoogstens aanbeveel kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Wat n mooie resensie. Ons is so dankbaar om dit te lees, dit maak ons harte baie gelukkig. Baie baie dankie, ons waardeer dit en ons is bly dat u dit by ons geniet het. Groete, Karola

Graham D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

A memorable stay in a perfect guesthouse! Kamaku Guesthouse offers a spotlessly clean and comfortable venue for overnight stays. We were hugely impressed with the attention to detail shown by the owner. Everything was perfect! The guesthouse is managed with great professionalism and a clear understanding of guest needs. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Thank you so much for the kind review and the perfect score. We really appreciate this. Best regards, Karola

Johann R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Was heerlik! Besonder netjies, baie keurig met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Groete

Gert P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Eersteklas. Besonder netjiese huis en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit baie. Groete, Karola

Madelene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gasvrye verwelkoming met veilige en baie netjiese verblyf. Heerlike ontbyt. Baie goeie verblyf met gasvrye verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie vir die perfekte resensie en goeie graderings. Dit word baie waardeer. Baie groete

Marie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasties. Baie lekker plek en oorgenoeg staanplek vir jou voertuig. Rustige plek. Netjies en skoon. Gasvrou en heer baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt elke oggend was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie, baie dankie vir die goeie rating en review; ons waardeer dit vreeslik baie. Hoop om weer eendag te sien. Groete

Hr S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very pleasant! Our stay was brilliant. We were welcomed very heartily. Everything was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Thank you for the perfect score and kind review, this is much appreciated. Looking forward to your next visit. Best regards, Karola

Madelene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gebly. Die verblyf was baie netjies en stil. Ontbyt was heerlik. Die verblyf was baie netjies, goed geleë en veilig met gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie baie dankie vir die mooi resensie en die perfekte gradering. Ons waardeer dit baie. Hoop om u weer by ons te sien eendag. Groete, Karola

Nelise D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Baie lekker, groot en netjiese plekkies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. Hoop om julle weer te sien. Groete, Karola

Liezl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Alles wat 'n mens nodig het en boonop goeie kwaliteit. Ek was heerlik ge. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Groete Karola

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Anderson Street, Otjiwarongo, Otjozondjupa

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAikG6NDw7EK1NTNtb91zZci2YjFxHT8c1M9ikYWx1OcREZRd4pE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 11 Anderson Street Otjiwarongo Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -20.477928804392 16.651863008737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang