Pick your preferred language

English

Afrikaans

+46
Tentekamp in Augrabies

Kameeldoring Camping

  • 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kameeldoring Camping bied verblyf op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Augrabies, 'n dorpie in die Noord-Kaap. Die plaas is op die oewer van die Oranjerivier en reg langs die Augrabies Nasionale Park geleë.

Verblyf word gebied in gestruktureerde tente of die kampeerterrein. Daar is 5 gestruktureerde tente. Die selfsorgtente het elk 'n privaat badkamer, lugversorging en beid slaapplek aan 4 gaste.

Daar is 7 kampeer plekke onder die groot kameeldoringbome wat elk slaapplek vir 8 gaste het. Die kampplekke is geskik vir tente of karavane. Elke staanplek het sy eie ablusiegeriewe met 'n stort en 'n kombuisarea waar maaltye voorberei kan word. Warm water word deur 'n houtvuur-donkie voorsien.

Gaste kan wildritte in Kameeldoring Camping kamparea geniet of die Augrabies-waterval besoek. Ander doendinge sluit roei in hul kanoes, voetslaan en visvang in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 215 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leonard J
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale plek vir Augrabies besoek. Baie bekostigbaar en by die hek van die Augrabies park.
Des 2025
Izette S
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en alles is so gerieflik en toeganklik. Baie lekker gebly. Stil, skoon en netjies met kwaliteit bykomstighede.
Des 2025
Marius L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker geslaap en gekuier. Baie netjies. Baie lekker. Net jammer mens kan nie die rivier direk sien nie, maar dit was nog steeds great.
Des 2025
Isabel Clara W
Saam met lewensmaat
5.0
Such an enjoyable stay! Clean with beautifully kept grass. We only stayed one night but it was fantastic! Good towels, nice beds, good ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Lucille D
5.0
Tranquility with nature sounds, so peaceful. Loved it. It was nothing short of amazing! Just you and nature at its best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 245

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kameeldoring Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 425
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 425
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 425
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAitIx9yVyV90JH44ZanE7nICyNymvZrNO3KtoRq68QZTCfjTOp8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425 per nag, vir 2 mense 215 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.623331369086 20.350651032252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang