Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Lodges (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Augrabies

4.5 / 5  
volgens 221 resensies
Lees regte resensies van Augrabies van 221 geverifieerde gaste.
Indien jy Augrabies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Augrabies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Augrabies akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Augrabies Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Augrabies Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Augrabies

Klein Renosterkop bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie, Augrabies. Dié dorp is op die oewer van die Oranjerivier geleë en is veral bekend as die tuiste van die asemrowende waterval by die Augrabies Nasion...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies

Kleinbegin Augrabies bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Daar is 5 gerieflike, opgeknapte dubbelkamers wat voorheen 'n algemene handelaar se stoorkamers was. Elke kam...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies

Quiver Tree Guest House bied 3 luukse en gemeubileerde eenhede met pragtige tuin-uitsigte. Elke kamer het 'n onderdak-patio en privaat braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad wat gaste kan benut. Kamer 1 het ‘n koni...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)
Lodge in Benede, Augrabies

Plato Lodge is 'n luukse lodge in Augrabies en dit is die perfekte plekkie om te kom rus en na die sterre te kyk. Dit is ongeveer 40 km vanaf Augrabies Nasionale Park en dit is op pad na die pragtige blomme in Namak...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benede, Augrabies

Daberas Guest Farm skuil in die Laer Oranjeriviervallei wat ook as die Verlore Vallei van Edelgesteentes bekendstaan. Die prag van die vallei kan vanaf verskeie uitkykpunte waardeer word en die prentjiemooi area wor...

Vanaf
R365
per nag (plek vir 6)
Lodge in Augrabies

Augrabies Falls Lodge & Camp is slegs 3 km vanaf die ingang van die Augrabies Nasionale Park geleë. Dis ’n reservaat vir kampeerders, sakereisigers en vakansiegangers, met verskeie doendinge en besienswaardighede...

Vanaf
R2 650
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Augrabies

Avonsrus bied gehalte-verblyf vir 8 gaste en is die ideale oornagplek vir avontuurlustige natuurliefhebbers en sakereisigers. Die huis is naby die Augrabies-waterval wat dit die perfekte plek vanwaar gaste die doend...

20% af Aanbod!
VanafR1 560
R1 248
per nag, vir 2 mense
Lodge in Augrabies

Dundi Lodge is na aan die bekende Augrabies-waterval in die Nood-Kaap geleë. Dié lodge is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vreedsame en gerieflike wegbreek, hetsy vir 'n vakansie of sakereis. Jy het 'n k...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Augrabies

De Oude Stoor Gastehuis is in Augrabies in die Noord-Kaap geleë. Die Augrabies Waterval en Nasionale Park is slegs 4 km van ons af. Verblyf word in 3 tipes eenhede gebied, naamlik gesinseenhede, dubbeleenhede en h...

Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Augrabies

Welkom by die Augrabies Valle Gastehuis en Kampeerterrein! 'n Luukse dog gemaklike gastehuis op die randjie van die magtige Augrabies-waterval, een van die grootste watervalle ter wêreld. Ons 6 luukse selfsorg-een...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Augrabies akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordkaap blad indien jy na meer Noordkaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]