Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham I
1 nag
5.0
Des 2025

Rustic charm with great hospitality. Fantastic stay made even better by the hospitality and help of Andre. Such a wonderful rustic location which is exactly what this is all about in the Baviaans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
susan
Kamerkloof
Thank you, Graham! Team Kamerkloof

Elma T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Unforgettable. Lovely in all ways. Beautiful place, friendly hosts, and every convenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
susan
Kamerkloof
Dit was voorwaar heerlik om julle te kon ontvang! Dankie vir jou mooi woorde. Tot ons weer sien! Susan en die Kamerkloof-span

Zandria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig, goed toegerus. Rustig. Heerlik gebly. Rustig en pragtige omgewing. Uiters gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
susan
Kamerkloof
Heerlik om julle te kon ontvang. Groete Kamerkloof

Cobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Sal definitief weer wil gaan. Baie mooi rustige omgewing op 'n werkende olyfboomplaas. Die gasvryheid was uit die boonste rakke en die kos was baie lekker. Daar is verskeie slaapkameropsies wat jou beursie sal pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
susan
Kamerkloof
Baie dankie, Cobus. Hoop om gou weer te sien! Groete, Susan en die Kamerkloof-span

Fralene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ontspannend. So lekker! Was die heerlikste Baviaams ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
susan
Kamerkloof
Hi Fralene, dit was goed om julle te kon ontvang! Groete tot volgende keer Susan en die Kamerkloof span

Peet S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantastiese en aangename ondervinding, sal vir seker weer teruggaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
susan
Kamerkloof
Dankie Peet Hoop om weer te sien Groete en 'n Geseënde Kersfees Dusan en die Kamerkloof span

Deon S
1 nag
4.8
Mrt 2024

Amazing area and lovely people. Baviaanskloof is a great destination.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
susan
Kamerkloof
Dankie vir die mooi woorde. Hoop om weer te sien. Groete Susan en die Kamerkloof span

Hannelie D
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2024

Lekker gebly by Kamerkloof. Ons het net vinnig oornag, maar dit was 'n positiewe ervaring. Doodstil, eenkant pragtige omgewing, vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
susan
Kamerkloof
Hi Hannelie, dit was so goed om julle te ontvang! Groete tot volgende keer! Susan en die span

Bridget H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

We had a very happy, comfortable stay. I wish we had planned to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
susan
Kamerkloof
dear Bridget, it was a pleasure hosting you and your husband and we do hope to see you again! Thank you for the lovely review. kind regards Susan and the Kamerkloof team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 670
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 670
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 670
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Baviaanskloof Heartland Studtis, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a909d2263191a7422302a1742737a7944e1df2ed4e593da9f43829759675c3d64106d9a0d11494ae95c9d8751d5357e5e7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Baviaanskloof Heartland Studtis Baviaanskloof 6451 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.534115 23.984921
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang