Beskrywing
Die Wildedruifhuisie is 'n gerestoureerde, ouwêreldse plaaskothuis wat hoër op 'n heuwel geleë is en 'n pragtige uitsig oor die plaasdam, olyfboorde en skaapweidings bied. Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n eetarea. WiFi-toegang is ook beskikbaar. Op die stoep het gaste 'n uitstekende uitsig op die berge, sowel as toegang tot 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Studtis Huis is 'n privaat plaashuis geskik vir paartjies, families met jong kinders en 'n groot groep van 14. Die huis het 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer is ideaal vir 'n groot groep en het 2 enkelbeddens, 2 stapelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die solderkamer het 2 enkelmatrasse beskikbaar. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke, sowel as 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. WiFi-toegang is beskikbaar. Op die stoep het gaste 'n uitstekende uitsig op die berge, sowel as toegang tot 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
2 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Baviaanskloof Landhuis is 'n historiese landmerk van Kamerkloof en die Baviaanskloof Hartland. Die huis is voor die 1850s as 'n privaat huis vir een van die Kamerkloof-families gebou en was ook die Baviaanskloof polisiestasie tot en met die 1980s. Die huis het 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die huis het 2 ten volle toegeruste kombuise, 2 kaggels en 2 stoepe. Die kombuis is toegerus vir selfsorg het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke, sowel as 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. WiFi-toegang is beskikbaar. Op die stoep het gaste 'n uitstekende uitsig op die berge, sowel as toegang tot 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Baviaanskloof Heartland Studtis, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang