+15
B&B in Mogwase

Kamogelo Guest House

  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 748 Kwena Drive, Unit 2, Mogwase, 0314, Noordwes Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kamogelo Guest House bied B&B-verblyf in Mogwase. Die gastehuis is ongeveer 16 km vanaf Sun City en binne 20 km vanaf Pilansberg Nasionale Park se ingang.

Verblyf by Kamogelo Guest House beskik oor 13 kamers. Dié kamers het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt word in die eetarea bedien waar middag- en aandete vooraf teen 'n ekstra koste ook gereël kan word. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek en is naby 'n paar kroeë, winkels en ongeveer 137 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Molulaqhooa M
5.0
Excellent service. My stay was pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Juanita P
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker. Die gastehuis is in die (rural area). Alles was baie skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik.
Okt 2025
Sean S
4.6
We enjoyed our overnight stay. We stayed over on a Sunday night, it was nice and quiet. The room was nice and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Weldrie S
4.4
Gerieflik. Naby aan reservaat. Die kamer was gemaklik en voldoende toegerus. Ontbyt ingesluit by die prys is werklik waarde vir geld. Ek het op baie k...
Sien meer
Jan 2025
Dalene M
Saam met lewensmaat
4.0
Netjiese en skoon geriewe. Gasvrye en vriendelike werkers by gastehuis. Niks fout met gastehuis en gasvryheid nie. Die bure het deur die nag baklei en...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Macky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 748 Kwena Drive, Unit 2, Mogwase, 0314, Noordwes
  • Gaste dink Kamogelo Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

748 Kwena Drive, Unit 2, Mogwase, 0314, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7QEhFAdkwtxWX4c2zzgQtt0Crw9MIPhAlZBf2rDQh4VaMjzbtn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 748 Kwena Drive Unit 2 0314 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.274541085304 27.210721438046
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang