Kampsbaai See-uitsigwoonstel
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Totnes Avenue, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Kampsbaai See-uitsigwoonstel, 900 m van die strand in Bakoven geleë, bied selfsorgverblyf vir 3 persone.
Die woonstel het 'n westelike uitsig en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n slaapbank is in die sitkamer beskikbaar. 'n Enkel-opblaasmatras is beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit is goed voorsien met 'n verskeidenheid potte, kook- en bakgereedskap. 'n Eetkamertafel is ook beskikbaar.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat oopmaak na 'n balkon met 'n see-uitsig. Om DStv te kyk, kan gaste met hul besonderhede aanmeld. Daar is 'n verskeidenheid boeke en bordspeletjies beskikbaar. Die kompleks het 'n groot skaduryke tuin vir kinders om in te speel. 'n Wasglyp is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n parkeerarea.
Kampsbaai See-uitsigwoonstel is 900 m vanaf Kampsbaai-strand en verskeie winkels en restaurante geleë. 'n Restaurant en winkel is reg langs die woonstel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Totnes Avenue, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Totnes Avenue, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang