8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rooikop Farm Philippolis, Philippolis, 9970, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Kapokbos Gaste Plaas is 'n Merinoskaapplaas van 7000 hektaar 17 km buite die historiese dorpie Philippolis.
Die selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste. Verblyf word in 4 unieke slaapkamers aangebied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die res van die huis deel 'n badkamer met 'n bad, handstort, instapstort, dubbelwasbak-eenheid en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n lieflike kaggel vir wintersaande. Daar is ook 'n eetarea met sitplek. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eiendom het 'n verskeidenheid aktiwiteite soos fietsry, plaasritte, voetslaan, perdry, voëlkyk en jag en gaste kan die historiese dorpie ook besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Rooikop Farm Philippolis, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Gaste dink Kapokbos Gaste Plaas het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rooikop Farm Philippolis, Philippolis, 9970, Vrystaat
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang