4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 251 Botha Street, Rosendal, Rosendal, 9720, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Karmosyn Cabin bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Rosendal in die Vrystaat, ideaal vir gaste wat rus en ruimte soek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en wasmasjien. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 6 is langs die kombuis geleë, en die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n kaggel en gratis WiFi.
Die ruim patio het buitesitplek met berguitsigte en 'n toegewyde braai-area. Parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 155
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 251 Botha Street, Rosendal, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Karmosyn Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
251 Botha Street, Rosendal, Rosendal, 9720, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang