Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Lodges (1)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Rosendal

4 / 5  
volgens 29 resensies
Lees regte resensies van Rosendal van 29 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rosendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosendal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosendal Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosendal

Daniel se Kuil is ’n bekoorlike vakansiehuis in die plaasdorpie Rosendal. Dié prentjiemooi dorpie is in die middel van die Witteberge geleë, wat deel uitmaak van die Drakensberge. Die ou dorpshuis bied slaappl...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosendal

Meerkat Manor is 'n ruim en gerieflike selfsorg-sandsteenhuis in die middel van Rosendal in die Vrystaat. Die dorp is aan die rand van die Witteberge geleë wat deel vorm van die manjifieke Malutiberge. Rosendal is ...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rosendal

Artist's House is 'n karaktervolle, gerieflike selfsorghuis oorkant die pragtige sandsteenkerk in Rosendal - 'n klein kuns- en boeregemeenskap 43 km noord van Ficksburg. Die huis spog met 'n groot versameling oorsp...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rosendal

Gaffie's se selfsorgverblyf is in Rosendal in die Oos-Vrystaat, 43 km noord van Ficksburg geleë. Dit is naby Lesotho se grens en is dus die ideale oornagplek. Gaffie's is reg oorkant die Rosendal Teater en Rosa res...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rosendal

Mosamane is 'n omgewingsvriendelike selfsorg-lodge. Daar is 'n donkie vir warm water in die slaapsaalbadkamers, die res van die lodge werk met gas en sonkrag. Die opgeknapte skuur op die Mosamane-plaas is omskep in ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rosendal

Beesbos is 'n warm, ruim en verwelkomende selfsorghuis in die hartjie van Rosendal in die Vrystaat. Beesbos is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek. Beesbos kan tot 8 gaste ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rosendal

Ondervlei is 'n ouwêreldse kothuis wat in die vreedsame Rosendal in die Vrystaat geleë is en 'n pragtige uitsigte op die Witteberge bied. Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R360
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rosendal

Erf 1 Rosendal is 'n selfsorg-eenheid met sy eie ingang en 'n privaat tuin wat vas is aan die hoofhuis. Daar is slaapplek vir 3 gaste en die eenheid beskik oor 'n dubbelkamer, 'n en suite-badkamer, 'n sitkamer met...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rosendal

15% af Weeksdae!
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg,
Malotiroete

Willowdene Guest Farm is aan die voet van die Witteberge 35 km vanaf Fouriesburg geleë en bied selfsorgverblyf op 'n aktiewe vee- en saaiplaas op die platteland. WIllowdene bied gaste die geleentheid om die asemrow...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Rosendal

Vanaf
R1 764
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande,
Malotiroete

Moolmanshoek Private Game Reserve is naby Ficksburg in die Vrystaat geleë. Die reservaat is in 1994 as 'n Natuurlike Erfenisgebied (No 199) verklaar, hoofsaaklik weens die skaars bergbamboes wat in die vallei groei...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...