Karoo 62 Escape - Bush Motel
100 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 100 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karoo 62 Escape - Bush Motel is in 'n skilderagtige privaat natuurreservaat op die bekende Roete 62 in die Klein-Karoo. Dit bied 'n unieke ervaring aan gaste te midde van die semi-woestynflora en berge van die Karoovallei.
Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Gaste in die eenhede deel gemeenskaplike badkamergeriewe met storte.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 100 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang