+69
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Karoo Berg Farm Stay

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sascha M
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Fantasties! Tweede keer wat ons in King Protea gebly het. Dis regtig 'n paradys. Mooiste uitsig, pragtige sterre in die nag. Huisie is ruim en pragtig toegerus en ons honde het dit net so geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

King Protea was a lovely cottage. Very peaceful and overlooked the mountains. We absolutely loved our stay. So beautiful, peaceful and private. Very clean. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sascha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties! Ons kom beslis terug! Ons het ’n absoluut wonderlike verblyf gehad. Die huis is privaat, pragtig opgeknap en bied die mooiste uitsig oor die berge. Ons honde het die groen grasperk met baie spasie geniet om te speel, en ons het dit ook geniet om saam met hulle te gaan stap en na die nabygeleë dam te gaan, waar hulle geswem het terwyl ander mense vliegvis gevang het. Ons kan nie wag om terug te keer nie. Die plaasverblyf is gerieflik naby Montagu geleë, met soveel om in die omgewing te sien en te doen. Dit is duidelik dat baie liefde en sorg in hierdie spesiale plekkie ingesit is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyan W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Comfortably peaceful. Peaceful stay in a well-equipped little unit tucked under the gum trees. Short walk to the dam to swim or fish. Beautiful part of the country.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gradwill C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very relaxed and peaceful stay. Just what we needed. Very friendly welcome. We had a wonderful relaxing stay. Everything you need. Our dog loved the dam on the farm. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Great pet friendly accommodation! Protea cottage is a great pet friendly stay. I loved that the enclosing fence is unobtrusive and meant our dog could relax on the lawn out front while we enjoyed sundowners and the view. A short walk takes you to a nearby dam where our dog could have a swim, and back at the house we enjoyed the hot tub, which was thoughtfully fired up before we arrived. A lovely touch was a treat left out for the dog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neil N
1 nag
5.0
Des 2025

Stilte, nogmaals stilte. Super vriendelike ontvangs. Asemrowende area, geleë op Route 62. Absoluut stilte en 'n fantastiese nagrus! Word hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blaine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful, cosy, and relaxing. Nice farm with well-maintained facilities and fantastic views. Owners are inviting and friendly, and the Aloe cottage was peaceful and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharien S
1 nag
5.0
Des 2025

Loved it, highly recommend, will be back. Fantastic, will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, lekker gebly. Dit was fantasties, tussen die lang bome, voel of jy in 'n woud is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 292
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 292
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 292
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R62, Kruispad, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA685be01f0e1451da56665bf38e5312b7db8d1d6055a1cf24cfaa78bf105b6b109509c805ad952d5eb9705586197144ac2964?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 292 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 R62 Kruispad 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917617934874 20.379560887814
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang