6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Devenish Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hooyvlakte-huis bied lieflike selfsorgvakansieverblyf wat in die hartjie van Beaufort-Wes geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie eiendom spog met 'n lieflike buitebraai-area.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Bad en 'n stort is in die tweede badkamer beskikbaar.
Die leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Dié kombuis het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek van die straat af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jeani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Devenish Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Hooyvlakte-huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Devenish Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang