Karoo Genade
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Murray Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die rustige Beaufort-Wes op die eienaar se eiendom, bied Karoo Genade oornagverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die TV geniet, met gratis WiFi.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gedeelde swembad en buite-eetarea. Veilige parkering word voorsien dwarsdeur hul verblyf. Die Beaufort-Wes Museum is 2.5 km weg geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 41 Murray Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Murray Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang