+106

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Bevredigend en aangenaam. Alles m.b.t. gasvryheid, netheid, veiligheid, ens. het ons verblyf aangenaam gemaak. Daar was 'n trappie tussen die woonkamer en die slaapkamer wat dit vir my man 'n bietjie moeilik gemaak het. Ek glo ook vir ander mense met kieries of looprame.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denver H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable, clean, safe, well and comprehensively appointed in beautiful surroundings. The tastefully and comprehensively appointed accommodation was only exceeded by the welcoming friendliness of our hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Thank you, Denver. Your kind words are appreciated.

Philip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker kuier in die Karoo. Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Vriendelike gasheer en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie vir die opbouende terugvoer. Dit word waardeer.

Annetjie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfekte ligging en bekostigbaar. Naby restaurant. Heerlik oorgebly in pragtige omgewing. Weergalose gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie. Ons waardeer jou mooi terugvoer.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Dankie Rosne. Ons waardeer jou terugvoer en is bly jy het dit geniet.

Fouche M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Soos per bogenoemde puntegradering gedoen. Baie lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Dis 'n voorreg en groot plesier.

Andries B
1 nag
5.0
Feb 2026

Ladismith se juweel-gastehuis, stapafstand van alles. Vriendelike gashere. Baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoer opreg.

Andries B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

"Road trip" deur Klein Karoo. Na die aaklige ervaring by Karoowater in Calitzdorp, het ons 'n puik ervaring by Karoo Karos gekry. Wonderlike, vriendelike mense en hul verblyf is fantasties. Rustig en stil, pure plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Ons is bly ons kon help in julle nood. Baie dankie vir die ondersteuning.

Gavin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Karoo Karos is a must in Ladismith. Was baie lekker, want oor dit so warm is, was die aircon 'n moet. Die oom en tante is tog te vriendelik. Alles is so skoon en netjies. Was selfs lekkers vir ons neergesit. Bo op die hoek is die Spar en aan die ander kant 2 eetplekke. Ons beveel hulle beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.

Tertius L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlike verblyf by twee dierbare mense. Baie gerieflike en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie. Ons heg groot waarde aan jou positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

38 Albert Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2NGUzMzE0LTVkYjItNDRkOS1hMjhlLWUxMmMyMDk1YjY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 183 5 1 5 38 Albert Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.496204948807 21.26836090802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang