Pick your preferred language

English

Afrikaans

+36
Selfsorg in Colesberg

Karoo-Koppie Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karoo-Koppie Guesthouse is 'n pragtige, geskiedkundige huis in Colesberg, met slaapplek vir 8 gaste.

Verblyf word in 3 slaapkamers gebied. Twee van die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en die derde kamer is geskik vir 'n gesin van 4. Elke kamer het ’n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea, TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Skoon handdoeke word voorsien. Daar is trappe wat na die eenheid lei.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek wat kan sluit. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike terras met 'n uitsig. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is verbode in die eenheid.

Die gastehuis is stapafstand van die restaurante en winkels af. Daar is masserings en salonbehandelings op versoek wat in die huis, ’n 'n behandelingskamer gedoen word.

Colesberg is ’n goudmyn van erfenisgebiede. Dis op die N1 geleë, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, wat dit die ideale oornagplek maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kristen C
Saam met lewensmaat
5.0
The stay was peaceful with the room clean and as shown. The parking was secure, the room was clean and well kept. All appliances worked...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Doreen L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, behulpsaam, skoon en netjies. Ons het heerlik in 'n skoon, netjiese kamer geslaap. Trappe was wel 'n uitdaging.
Des 2025
Marli D
5.0
Sal weer bespreek. Baie gerieflik geleë en skoon.
Nov 2025
Hannatjie B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil area om lekker te rus. Alle geriewe beskikbaar wat benodig word vir moeg reisigers na baie ure op die pad.
Okt 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Goed gerus. Goeie oornagstop. Goed geleë. Rustige, skoon kamer.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo-Koppie Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcuCxkibLwp2TsNIpGEGzfib3zBoCvW7AWS3988xTIlkndIQut9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang