Colesberg Akkommodasie by Karoo-Koppie Guesthouse | LekkeSlaap
+36
+36

Karoo-Koppie Guesthouse

  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Karoo-Koppie Guesthouse is 'n pragtige, geskiedkundige huis in Colesberg, met slaapplek vir 8 gaste.

Verblyf word in 3 slaapkamers gebied. 2 van die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en die derde kamer is geskik vir 'n gesin van 4. Elke kamer het ’n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea, TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Skoon handdoeke word voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek wat kan sluit. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike terras met 'n uitsig. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is verbode in die eenheid.

Die gastehuis is stapafstand van die restaurante en winkels af. Daar is masserings en salonbehandelings op versoek wat in die huis, ’n 'n behandelingskamer gedoen word.

Colesberg is ’n godmyn van erfenisgebiede. Dis op die N1 geleë, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, wat dit die ideale oornagplek maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Karoo-Koppie Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo-Koppie Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW6tEcyLc6rod8VUfqijISykM1EX7pZp7BvIr0W6phhIpfhewhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za