+69
Gastehuis in Bethulie

Karoo Pandok

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Out of this world. I would recommend it to everyone. Nice, clean and the personnel were friendly and helped us with everything. Superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaleen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Karoo rustigheid, beslis 'n moet. Die eenheid was skoon en netjies. Alles wat mens nodig het, was daar. Linda was baie vriendelik en behulpsaam, sy het ons dadelik laat tuis voel. Die gastehuis is goed geleë en in 'n mooi omgewing. Die swembadgeriewe was skoon en heerlik om te ontspan. Sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisl P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lovely overnight in a historic town. Lovely rustic and comfortable rooms a little off the beaten track en route to Cape Town. Great for families - serves braai packs and breakfasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Pragtige pandok. ‘n Laaste minuut bespreking was 'n wonderlike ervaring. Linda het ons hartelik ontvang en ons so gemaklik moontlik gemaak. Die kamers en beddegoed was skoon en mooi ingerig. Linda en haar regterhand maak 'n heerlike Engelse ontbyt en het ons selfs gegroet met ekstra toebroodjies en koffie vir die pad. Dankie vir jul gasvryheid. Liefde, die Van Der Merwes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Mooi skoon kamers met alles wat 'n mens benodig vir 'n oornag. Dit was die perfekte oornag plekkie oppad terug na Pretoria. Linda is 'n juweel en reageer dadelik op enige versoek. Sy was dadelik beskikbaar met ons aankoms en ons op haar hande gedra. Dankie, die ontbyt wat sy voorberei het, was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
1 nag
4.2
Jun 2026

Wat 'n lekker kuier in die middel van die platteland. Ons het heerlik gebly. Linda is 'n absolute juweel. Die plek het als wat nodig was vir een aand se oorbly. Enigste ding was die musiek van die locals wat tot 4 uur die oggend geblêr het, gegewe dit was oor 'n naweek en niks wat daaraan kon doen. Ons sal beslis weer daar oorbly. Elektriese kombers, warm stort, lekker koffie en beskuit vir die koue winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, netjies, skoon, 'n moet! Dit was amazing! So skoon en stil en rustig. Sal definitief weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstaande verblyf, vriendelik, skoon en waarde vir geld. Absoluut fantastiese verblyf. Linda is die vriendelikste gasvrou, ons is op die hande gedra vandat ons gearriveer het. Alles is silwer skoon, ontbyt was uitstaande. Ek was nog nooit by 'n gastehuis so hartlik ontvang soos deur Linda nie. Die bederf het ons so spesiaal laat voel. Baie, baie dankie, in Karoo Pandok het ons hartsmense ontmoet wat skaars is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie B
1 nag
5.0
Apr 2025

Aangenaam verras. Ons was aangenaam verras met die vriendelikheid van Linda wat ons ontvang het, asook die netheid van die kamers en perseel in die algemeen. Linda is uiters professioneel, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Slaap lekker by die groot dam. Lekker plekkie om oor te bly as jy die agterpaaie wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 226

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R890
15 % AF
R890 R757
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R890
15 % AF
R890 R757
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R890
15 % AF
R890 R757
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy0xQWk1d8a3NYgFRMler6IDVMPJkYmEPJ0YL5YLvXfyMnUSJbE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R757 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 9 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.493826823092 25.983194410801
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang