LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+69
Gastehuis in Bethulie

Karoo Pandok   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Johan V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Out of this world. I would recommend it to everyone. Nice, clean and the personnel were friendly and helped us with everything. Superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaleen V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Karoo rustigheid, beslis 'n moet. Die eenheid was skoon en netjies. Alles wat mens nodig het, was daar. Linda was baie vriendelik en behulpsaam, sy het ons dadelik laat tuis voel. Die gastehuis is goed geleë en in 'n mooi omgewing. Die swembadgeriewe was skoon en heerlik om te ontspan. Sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisl P
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lovely overnight in a historic town. Lovely rustic and comfortable rooms a little off the beaten track en route to Cape Town. Great for families - serves braai packs and breakfasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Pragtige pandok. ‘n Laaste minuut bespreking was 'n wonderlike ervaring. Linda het ons hartelik ontvang en ons so gemaklik moontlik gemaak. Die kamers en beddegoed was skoon en mooi ingerig. Linda en haar regterhand maak 'n heerlike Engelse ontbyt en het ons selfs gegroet met ekstra toebroodjies en koffie vir die pad. Dankie vir jul gasvryheid. Liefde, die Van Der Merwes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Mooi skoon kamers met alles wat 'n mens benodig vir 'n oornag. Dit was die perfekte oornag plekkie oppad terug na Pretoria. Linda is 'n juweel en reageer dadelik op enige versoek. Sy was dadelik beskikbaar met ons aankoms en ons op haar hande gedra. Dankie, die ontbyt wat sy voorberei het, was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2026

Baie lekker oorgeslaap, was bekommerd oor kar onder afdak sluit nie hek in aan nie. Baie lekker vir die aand oorgeslaap, gasvrou baie vriendelik en gasvry gewees. Sy gee om vir haar gaste. Lekkerste ontbyt daar, baie moeite gedoen met ontbyt. Sal aanbeveel om by stort veiliger te maak, water loop in in toilet kan gly en val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Catrina G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2026

Very pleasant overnight stay. We had a very pleasant stay; the room is very cold at first. The welcome, service, and delicious breakfast from warm-hearted Linda was a pleasant experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita V
1 nag
4.2
Jun 2026

Wat 'n lekker kuier in die middel van die platteland. Ons het heerlik gebly. Linda is 'n absolute juweel. Die plek het als wat nodig was vir een aand se oorbly. Enigste ding was die musiek van die locals wat tot 4 uur die oggend geblêr het, gegewe dit was oor 'n naweek en niks wat daaraan kon doen. Ons sal beslis weer daar oorbly. Elektriese kombers, warm stort, lekker koffie en beskuit vir die koue winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aileen T
1 nag
4.0
Sep 2026

Comfortable. Friendly, helpful host. Beautiful rustic setting. Everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 236

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy0xQWk1d8a3NYgFRMler6IDVMPJkYmEPJ0YL5YLvXfyMnUSJbE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 9 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.493826823092 25.983194410801
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang