3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Peace Avenue, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karoobossie bied privaat, gemaklike en troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis in Ladismith, Wes-Kaap.
Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Enkelslaapbank in die leefarea is geskik vir 'n jong kind.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en braaigereedskap, asook 'n eetkamertafel met 3 stoele en gemaklike sitplek. Gratis WiFi word voorsien.
Buite het gaste toegang tot ekstra sitplek en 'n Weber-braai. Die patio kyk uit oor 'n klein lusernveld en die Towerkop-berg. Kort wandelpaaie in die Ladismith-heuwels is binne loopafstand. Veilige privaat parkering is langs die kothuis beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 12 Peace Avenue, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoobossie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Peace Avenue, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang