+24

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Peace Avenue, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karoobossie bied privaat, gemaklike en troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis in Ladismith, Wes-Kaap.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Enkelslaapbank in die leefarea is geskik vir 'n jong kind.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en braaigereedskap, asook 'n eetkamertafel met 3 stoele en gemaklike sitplek. Gratis WiFi word voorsien.

Buite het gaste toegang tot ekstra sitplek en 'n Weber-braai. Die patio kyk uit oor 'n klein lusernveld en die Towerkop-berg. Kort wandelpaaie in die Ladismith-heuwels is binne loopafstand. Veilige privaat parkering is langs die kothuis beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gideon V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Ja. Net wat ons nodig gehad het. Mooi tussen die berge gaan fiets. Die omgewing is nou baie droog en die paaie is vol stof.
Sep 2025
Jason-douglas M
5.0
Heerlike netjiese skoon verblyf. Alles was 100%, geen TV, maar dit was nie 'n probleem.
Mei 2025
Susan/Philip H
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful. This is a lovely, stylish cottage in a quiet street. There are beautiful views of the mountains. The kitchen is well stocked ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Antionett H
Saam met lewensmaat
4.0
Heerlik gekuier, die mense in Ladismith is baie vriendelik. Huisie self is baie mooi, was net 'n probleem met die 2 plaat stofie, maar het dit onder d...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 12 Peace Avenue, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoobossie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Peace Avenue, Ladismith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f4ef93066db8c4d70d200c38c05dcd1920dcb19de4b2976f230dd69bcef47251e092d094c66b671a4d01587f0c25c8d6b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 12 Peace Avenue Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.489284607829 21.26749378297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang