+7
Selfsorg in Graaff-Reinet

KarooRus Family Chalet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nicolette W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflike oornag stop. Ons het in Hantam gebly - die eenheid is baie gerieflik vir 'n oornag stop oppad na die Kaap. Let wel op dat die gras en kinderklimraam soos op foto's nie meer daar is nie - dis slegs gruis buite. Die veilige parkering en lugreëling is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus Family Chalet
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Stacey D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Loved our stay. We loved our stay. Accommodation was clean and comfortable. Ria was an absolute pleasure to deal with; she even kept our son's bear safe for 10 days until we passed through again after he forgot it in the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus Family Chalet
Thank you so much for your awesome review. I’m so glad you enjoyed your stay.

Kara C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het laat ingeklok en vroeg uitgeklok. Dit was perfek vir 'n oornag plek. Baie lekker gebly, dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus Family Chalet
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Henk F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Voldoende. Heeltemal goed genoeg vir een aand se oorslaap. Bietjie duur vir wat jy kry. Veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hek. Loopafstand vanaf Spur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Bennie
KarooRus Family Chalet
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Marchant V
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2026

Lekker gerus. Het lekker gebly, admin reelings het maklik gewerk. Plekkie kan wel doen met bietjie instandhoudingswerk. Cornish buite op stoep weg, stort kraan handvatsel afgeval, toiletrolhouer afgeval. Algemene skoonheid kan verbeter.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Bennie
KarooRus Family Chalet
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het lekker gebly. Ons gee dadelik aandag aan die instandhoudingswerk.

Santie S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Rustige omgewing naby winkels, privaat en veilig. Baie lekker gebly, netjies en rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus Family Chalet
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ideale oorslaapplek na 'n dag se reis. Dit was lekker om op ons eie te wees, in 'n woonstel op 'n aparte erf met veilige parkering. Die woonstel is goed toegerus met alles wat nodig is vir een of twee aande se oorslaapverblyf. Baie te sien in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus Family Chalet
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Jacques C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely. Very clean and neat unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus Family Chalet
Thank you for your positive review. So glad you enjoyed your stay.

Limari M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Goeie oornag. Pragtig met veilige parkering agter geslote hek. Gasheer is baie goed met alle kommunikasie, advies oor eetplekke is akkuraat en hulp met spesiale inboek versoek was flink en behulpsaam. Die bed is bietjie kort vir lang mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bennie
KarooRus Family Chalet
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Lekker geslaap, het dit. Goeie keuse vir 'n oorslaapplek, goed geplaas as 'n halfwegstopplek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Bennie
KarooRus Family Chalet
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer julle bespreking.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 391

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Donkin straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1MTE0MjgyLTM3MzItNDRiOS04MTYzLTU4YzgxNjUxYzI4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Donkin straat Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.255620376283 24.532215893269

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang