KarooRus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 311 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Christo E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Uitstekende diens en lekker geslaap!! Puik verblyf met waarde vir geld. Ons tweede keer wat ons daar oorbly oppad Mosselbaai toe. Lieflike slaapgeriewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Ria D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie mooi netjiese akkommodasie. Baie netjiese skoon akkommodasie. Goed geleë. Baie goed toegerus en smaakvol gemeubileer. Veilige parkering. Parkering is groot genoeg vir motor en waentjie. Baie akkommoderende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netjies en skoon. Sal vir seker weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.

Kendra-lynn R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Heerlik! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alle reëlings en inligting is vooraf verskaf. Ons kon net aankom en 'intrek'. Heerlik uitgerus. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.

Susan W
1 nag
5.0
Jul 2025

10/10. Ek beveel Karoorus met 'n geruste hart aan, veilig, skoon en netjies. Vriendelike diens. Daar is parkering binne in die erf, waar jou motor en waentjie veilig is. Ons sal definitief weer daar oornag en die plek by al ons vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet by Karoorus.

Hermanus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie keurig en mooi plekkie. KarooRus was inderdaad 'n knus en lekker oorblyplek. Die toegang proses was maklik en parkering was veilig agter in die erf. Stel voor dat 'n bankie in die stort gesit word om los items op te sit wanneer jy stort. Die gedreun van die yskas deur die nag was nogal steurend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir die voorstel met die stort. Ons waardeer dit en sal ook aandag gee aan die yskas.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Irma R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, baie dankie. Die self incheck werk baie goed. Ons het als gehad wat nodig was vir 1 nag se oorslaap! Doen so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 359

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Middle Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12106b183b3dd2864b60dc6e344142fb613f4c8383afae68e4230ae5e109bc4b504111d85329b79b6001329807dad200f3fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 311 5 1 5 93 Middle Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255552327906 24.532309770584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang