Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 322 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Riaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Voldoende en waarde vir geld. Verblyf was lekker en het voldoen aan ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Amelda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende verblyf in Graaff-Reinet. Karoorus is 'n baie netjiese en skoon blyplek met veilige parkering. 'n Groot pluspunt was die lugreëling. Ons het nie persoonlik ons gasvrou ontmoet nie, maar alles was baie professioneel gereël. Nogmaals baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier by ons.

Melinda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie mooi en lekker. Baie lekker gebly. Kamer was pragtig met alles wat 'n mens nodig het. Lekker gemaklike beddens en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Francois U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, ruim, warm en goed geleë. Ongelooflik lekker, dierevriendelik, naby winkels vir vinnige inkopies. Skoon netjies, wit beddegoed, lugverkoeler, selfsorg kombuisware. Sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier. Sien uit om julle weer te huisves.

Elizabeth S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

The host assisted and was really helpful. Great location and real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Thank you for your positive review. So glad you enjoyed your stay.

Adriaan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Was a very good overnight stay. Had everything we needed. It was more than we could ask for. Has everything you need and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik. Ons sal weer hier oorslaap, lekker spasie vir karavaan en trailer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet by Karoorus.

Christo E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Uitstekende diens en lekker geslaap!! Puik verblyf met waarde vir geld. Ons tweede keer wat ons daar oorbly oppad Mosselbaai toe. Lieflike slaapgeriewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Ria D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie mooi netjiese akkommodasie. Baie netjiese skoon akkommodasie. Goed geleë. Baie goed toegerus en smaakvol gemeubileer. Veilige parkering. Parkering is groot genoeg vir motor en waentjie. Baie akkommoderende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 373

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

93 Middle Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12106b183b3dd2864b60dc6e344142fb613f4c8383afae68e4230ae5e109bc4b504111d85329b79b6001329807dad200f3fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 322 5 1 5 93 Middle Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255552327906 24.532309770584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang