+31

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 333 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Talita V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Heerlike oornag plekkie. Dankie. Heerlike oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Sharne V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Rustig, stil en skoon. Ja, ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Georgette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ware rusplek in die Karoo! Pragtige, ruim oornag tuiste waar almal welkom is, insluitend al ons 4-voetige kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Josua V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gerieflik. Goeie ligging in die dorp, maklike toegang met optel van sleutels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het lekker gebly.

Jan-hendrik B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Oornag op die huis toe, verblyf alles gebied wat ons benodig het. Ons het die verblyf geniet, alles was in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet by Karoorus.

Riaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Voldoende en waarde vir geld. Verblyf was lekker en het voldoen aan ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Lesley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Comfortable and convenient. Very comfortable. Every amenity was provided. Also, it is very central to the historical sights of the town which we came to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bennie
KarooRus
Thank you so much for your positive review. Hope to see you again.

Geraldine G
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2026

Comfortable. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Thank you for your positive review. So glad you enjoyed your stay.

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Lekker oornag. Skoon en veilig. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Goeie oornagverblyf. KarooRus het op kort kennisgewing vir ons verblyf gehad - 'n groot dankbaarheid en opregte waardering. Ons het net een nag oorgeslaap en was tevrede met die diens, verblyf en veiligheid. Ria het tydens ons reis met ons opgevolg om te verseker alles is in plek met ons laat aankoms. KarooRus front op 'n straat met verkeer, maar laataand was alles baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 384

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

93 Middle Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12106b183b3dd2864b60dc6e344142fb613f4c8383afae68e4230ae5e109bc4b504111d85329b79b6001329807dad200f3fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 333 5 1 5 93 Middle Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255552327906 24.532309770584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang