Selfsorg in Klein-Karoo

Karoowater Gasteplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Mariska H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Rustig en lekker. Baie lekker gewees. Daar was 'n kragprobleem en die personeel het hard gewerk om die probleem op te los en ons die heeltyd op hoogte gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ontspannende wegbreek. Ons het heerlik gekamp saam vriende onder die bome. Kinders was nooit verveeld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing in the hot pool. Awesome and relaxing. Pizza was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Nice setup but some more attention can make it such a nicer place. Such a nice setup but we stayed in the chalets attached to each other because the private chalets were fully booked. I will recommend going but definitely not in the attached chalets if you want some privacy and peace and quiet. The pool and slide area is very nice, just a pity management did not host any events for New Year's for entertainment. All in all, a gem but needs some attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2026

Op "roadtrip" deur die Klein Karoo. Nee, beslis nie. Was vir 2 aande bespreek en betaal, maar het die 2de dag by gastehuis in dorp gaan oorbly. Aan beide kante van ons was 10 mense op 'n plot met 4 tente elk en hulle was 22:00 rustig tot die bestuurder weg was en toe bars die hel los tot 03:00 die volgende oggend. 10 mense op een plot is 'n resep vir chaos. Plek is totaal onnet. Badkamers was vieslik en teen 10:00 die volgende oggend nog nie skoon gemaak nie. Krane werk ook verkeerd om. Ons het by die gastehuis gaan stort. Ons was 8 jaar terug ook daar en toe was die plek puik, so iets het intussen verkeerd begin gaan. Been there, done that.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Cecile D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik, ontspannend. Die rustigheid van die Karoo, weg van die gewoel en geraas van elke dag, was helend vir die siel. Die warmwaterbron was ontspannend. Die feit dat daar geen TV is nie, dwing jou om tyd as 'n gesin saam te spandeer en rustig rondom 'n braaivleisvuur te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Kinders en volwassenes het ons gate uit geniet. Heerlik gekuier. Die warm swembad is 'n laataand en vroeg oggend 'n groot lekkerte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Lekker somerhitte, heerlike lang someraande. Ons het die verblyf en wegbreek geniet, rustig en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Baie rus en lekker intimiteit. Ja, ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Merentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 805
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 805
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Warmbad Area - Calitzdorp district, No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 234 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad567fa57cd401ce93030dd218c680a9aede1ed6fe11b32b1d1b24cc5d76fe707d897e5df163af5278917b80623751551d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Warmbad Area - Calitzdorp district No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.658138569455 21.769601041811
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang