Karoowater Gasteplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Mariska H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Rustig en lekker. Baie lekker gewees. Daar was 'n kragprobleem en die personeel het hard gewerk om die probleem op te los en ons die heeltyd op hoogte gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ontspannende wegbreek. Ons het heerlik gekamp saam vriende onder die bome. Kinders was nooit verveeld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing in the hot pool. Awesome and relaxing. Pizza was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik, ontspannend. Die rustigheid van die Karoo, weg van die gewoel en geraas van elke dag, was helend vir die siel. Die warmwaterbron was ontspannend. Die feit dat daar geen TV is nie, dwing jou om tyd as 'n gesin saam te spandeer en rustig rondom 'n braaivleisvuur te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Kinders en volwassenes het ons gate uit geniet. Heerlik gekuier. Die warm swembad is 'n laataand en vroeg oggend 'n groot lekkerte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Lekker somerhitte, heerlike lang someraande. Ons het die verblyf en wegbreek geniet, rustig en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alexander V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Baie rus en lekker intimiteit. Ja, ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Neels E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Baie aangenaam en gasvrye ontvangs. Die webtuiste se "markup" op die tarief per nag is vir ons baie hoog. Hersien asb. R800 per nag???

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Bill S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2025

Nie geskik vir bejaarde mense wat van loop hulpmiddels gebruik maak. Het voor tyd gevra of die fasiliteit maklik toeganklik is, (trappe) gemeld dat ek 76 is en moeilik beweeg. Kyk na terugvoer op bespreking. Nerens word melding gemaak van trappe om die warm swembad na ure te bereik, asook 'n lang looppad met los ronde klippe. Die standaard eenheid is afgeleef. Het opgegradeer na 'n prima eenheid wat my R250 gekos het. Die personeel was baie behulpsaam, aangesien dit al amper toemaaktijd was.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Merentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 234 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warmbad Area - Calitzdorp district, No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad567fa57cd401ce93030dd218c680a9aede1ed6fe11b32b1d1b24cc5d76fe707d897e5df163af5278917b80623751551d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Warmbad Area - Calitzdorp district No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.658138569455 21.769601041811
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang