- Slaapplek vir 234 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Warmbad Area - Calitzdorp district, No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karoowater Guest Farm is perfek geleë net 40 km buite Oudtshoorn en bied gaste 'n ware huislike atmosfeer met genoeg doendinge vir die hele gesin.
Verblyf word gebied in verskeie selfsorg-eenhede, met 1 eenheid wat ideaal is vir 'n oornagverblyf. Die eenhede het slaapvermoë wat wissel van 2, 4 en 6 gaste per eenheid. Die eenhede toegerus vir selfsorg het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas of yskassie, 'n oondjie en stoof, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kampterrein kan tot 42 staanplekke akkommodeer en het gedeelde ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Hierdie eiendom is 'n heerlike toevlugsoord vir vakansiegangers, want daar is 'n restaurant op die perseel en 'n binnenshuise natuurlike warmwaterswembad net uit die grond. Daar is 'n koue swembad met 'n waterglybaan en 2 Lapa-areas waartoe gaste toegang het met braaigeriewe.
Daar is verskeie grasperke vir die kinders om te geniet en te baljaar by die groot speelgrond. Hier kan gaste verwag om diere soos ape en papegaaie te sien en die stilte en rustigheid van die Karoo te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Merentia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Warmbad Area - Calitzdorp district, No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoowater Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warmbad Area - Calitzdorp district, No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 234 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang