Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Suid-Kaap

Kasi's Cabin

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Arina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike en skoon verblyf. Ons het slegs een nag oppad huistoe oorgeslaap. Die Casi's Cabin is baie netjies en skoon. Die bed is baie gemaklik en ons het heerlik geslaap. Die gasheer is baie vriendelik en het ons baie lekker gesels. Hy het selfs ons motor afgespoel wat baie vuil was van al die grondpaaie wat ons gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isak
Kasi's Cabin
Dankie vir die resensie. Julle is so vriendelik en geselsvol dat mens sommer iets ekstra wil doen. Geniet die nuwe jaar wat kom. Vrede.

Stephan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Amazing. Wonderful and peaceful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaline D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons was hartlik ontvang en die huisie was so skoon en netjies. Baie lekker gebly. Mooiste plekkie. Alles was so skoon en netjies. Die gasheer en gasvrou het ons hartlik ontvang en daar was klein bederfies langs die bed. Sal beslis weer daar oorslaap, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies, stil, all requirements fulfilled. We stayed overnight at the cabin. It was cute, comfortable, very neat, and all amenities provided as described.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag
5.0
Aug 2025

Goeie gasheer, oulike huisie. Cool ketel. Lekker geslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noleen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great overnight stop. We had everything we needed from our excellent hosts. We will definitely return when travelling the route again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isak
Kasi's Cabin
We enjoyed having you here. You are always welcome next time.

Lida H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Was so! Regtig 'n juweeltjie wat weggesteek is. Vriendelike ontvangs deur Ikey. Huisie is netjies en skoon met baie ekstras. Ons het heerlik warm geslaap en ons sal definitief weer daar oorbly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isak
Kasi's Cabin
Dit was 'n voorreg om sulke opregte gaste te hê. Julle opregtheid en vriendelikheid is aansteeklik. Vrede vir julle. Ikey & Inkie

Steve B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A real gem for a comfortable stay. We were very lucky to come across this gem of a cabin. It was absolutely spotless and everywhere there were caring touches. A lovely small open plan kitchenette/sitting area led into the comfortable bedroom. The shower was a good size and the water piping hot. The car could be parked right near the door and so it was easy to get the suitcases inside. The welcome by Isak and his wife was warm and he did everything to ensure that we were happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isak
Kasi's Cabin
Baie dankie dat julle Kasi's Cabin gekies het vir jul verblyf. Julle is regtig uitsonderlike gaste. Sal julle enige tyd by ons verwelkom. Vrede vir julle.

John C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

A clean comfortable unit with very friendly accommodating hosts. We arrived late and our kind hosts met us and settled us in. Lovely unit with everything one could need to stay comfortably. Would definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Pragtig en super goed ingerig! Die area lyk bietjie dodgy, maar die huisie is lieflik. Oulike cabin, goed ingerig vir oornag. Baie vriendelike en behulpsame gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Cathcart Street, Uniondale, 6460, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa022c00fb0344e3affd2a4a2aedec47c41ffe7cff692c51f2a7e8c0f576cc2fae2e85f39c27f914034dfa2760df25fb3055d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 3 Cathcart Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.658441489863 23.12183383586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang