10 gaste
4 slaapkamers
8 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R26, Perth Farm, Frankfort, 9830, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kasteelkop Guest Farm Schuur is 'n selfsorghuis op 'n werkende plaas in Frankfort, 'n klein dorpie op die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ysmasjien, eetgerei, breekware en 2 yskaste toegerus is. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek en 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n binnenshuise kaggel en 'n TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook son- en batterykrag in die geval van beurtkrag.
Die onderdakstoep het oorgenoeg sitple, 'n eetarea, verhitte Jacuzzi teen 'n ekstra koste, sonstoele, gasbraai, Weber en 'n vuurput.
Gaste kan voetslaan, MTB-roetes aanpak, piekniek, die plaasdiere dophou, voëlkyk, visvang of pieknieks en perdry op die plaas geniet. Daar is 'n bekroonde Destination Spa op die perseel wat gaste vooraf moet bespreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 43
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R26, Perth Farm, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Kasteelkop Guest Farm Schuur het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R26, Perth Farm, Frankfort, 9830, Vrystaat
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang