Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Frankfort

3.8 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Frankfort van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Frankfort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Frankfort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Frankfort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Frankfort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Frankfort Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Frankfort

As jy moeg is vir die stadslewe, is 'n wegbreek op hierdie pragtige plaas in die Oos-Vrystaat 'n moet. Kasteelkop Guest Farm is 'n veeplaas wat met Bonsmara-beeste en perde boer. Bring jou gesin en jou bergfiets en ...

Vanaf
R1 113
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Frankfort

Siesta Guest House is geleë op Merrydale, 'n mielieplaas 12 km van Frankfort in die Vrystaat af. By Siesta Guest House is gaste verseker van gehalte-akkommodasie en pragtige afwerkings. Geniet 'n naweek weg met 'n ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Frankfort

Victorian Manor is in die klein dorpie, Frankfort, aan die oewer van die Wilgerivier, in die Vrystaat geleë. Hier in die hartjie van 'n plaasgemeenskap, omring deur mielielande, koringlande, bees- en wildsplase, k...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Frankfort

Lourenza Wildlife Reserve is 16 km vanaf Frankfort in Vrystaat, slegs 152 km vanaf Johannesburg. Die selfsorg-eenhede het slaapplek vir tot 21 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Gaste het toegang tot die...

Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Frankfort

Aanleg Park is aan die oewer van die prentjiemooi Wilgerivier geleë, sowat 6 km buite die dorpie Frankfort in die Vrystaat. Dit is naby genoeg as jy enige iets in die dorp nodig het, maar wanneer jy jou onder die g...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Frankfort

Moeg vir die stadslewe? Kom geniet 'n ontspanne wegbreek op ons pragtige plaas in die Oos-Vrystaat. Bring jou gesin en bergfietse saam vir buitemuurse pret en vars lug. Kasteelkop Guest Farm is 'n kommersiële plaas...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Frankfort

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Vrystaat

Kom ervaar 'n unieke kombinasie van Suid-Afrikaanse kuns en kultuur, 'n verskeidenheid smullekker kosse en wilde diere by Thanda tau. Met 'n unieke mengelmoes van luuksheid en die natuurlike omgewing, poog Thanda Ta...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Warden, Vrystaat

Die Wilge Inn chalet is aan die banke van die Wilgerivier geleë, sowat 30 km noord-oos van Reitz op die plaas Mariashoek in die Oostelike Vrystaat. Die chalet het al die vereistes om 'n goeie nag se rus aan 'n moe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Heilbron, Noordelike Vrystaat

Francolin Creek is op 'n plaas tussen Heilbron en Frankfort in die noordelike Vrystaat geleë. Dis 'n absolute oase wat die toonbeeld is van 'n samesmelting van egte Suid-Afrikaanse geskiedenis en moderne akkommodas...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villiers, Vrystaat

Die Hoek Huise bied gerieflike oornagverblyf op die N3 in die buitewyke van die dorp. Verblyf word in 2 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofeenheid het 2 enkelbeddens, ’n dubbelslaapbank, en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Frankfort akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...