- Slaapplek vir 120 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Cawood Drive, Bestwood Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kathu Inn is maklik om op te spoor. Dis langs die N147, net sowat 5 minute vanaf die middedorp. Kathu is die Noord-Kaap se "ystererts-hoofstad". Die naam beteken "dorpie onder die bome" aangesien dit in 'n Kameeldoringwoud geleë is.
Verblyf is beskikbaar in 4 geboue en elkeen het 20 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, seker DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n swembad op die perseel. Gratis WiFi word voorsien, ideaal vir sakereisigers wat dié omgewing besoek. Ontbyt is by die tarief ingesluit, maar middag- en aandetepakkies is ook op versoek teen koste beskikbaar.
Kathu is gerieflik tussen Upington en Vryburg geleë, albei net 2 uur se ry ver en Kimberley sowat 3 uur se ry ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Country Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 508
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Cawood Drive, Bestwood Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Kathu Inn het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Cawood Drive, Bestwood Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 120 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang