Pick your preferred language

English

Afrikaans

+70
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Holden Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Katryns is 'n bekoorlike gastehuis in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid kan ervaar. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die gastehuis bied verblyf in goed toegeruste gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het sy eie aparte ingang en het ook 'n TV met volledige DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Gaste het toegang tot 'n pragtige tuin en braai-areas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lizelle L
Saam met lewensmaat
5.0
Vrede. Smaakvol ingerig met alles wat jy kan nodig kry!
Des 2025
Sonja M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige houtwerk en. Ons het heerlik gebly by Katryns. Veilig, privaat en pragtig!
Des 2025
Gaffie D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik soos net die Hantam kan! Lekker gebly en ontbyt was heerlik.
Des 2025
Marina K
5.0
Skoon, gerieflik en rustig. Die slaapplek was baie netjies en ek was verras dat die eenheid elke dag skoongemaak en skoon handdoeke kry. Dit is lekker...
Sien meer
Nov 2025
Len E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige oorslaap in die mooie Hantam. Chantel is 'n baie goeie en vriendelike gasvrou - ons kon op kort kennisgewing lekker ontbyt kry. Rustige oornag...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 13 Holden Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Katryns het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Holden Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6aa71211672b5696ff7192fb9fe5c7edb5cabe9c22e8ddc6cec4ee3b756f1f9d5680e69035a678ea73b6b995f002f7b6539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 214 5 1 5 13 Holden Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.465881468021 19.774678498507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang