+70
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Holden Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Katryns is 'n bekoorlike gastehuis in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid kan ervaar. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die gastehuis bied verblyf in goed toegeruste gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het sy eie aparte ingang en het ook 'n TV met volledige DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Gaste het toegang tot 'n pragtige tuin en braai-areas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hl K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande ligging en pragtig. Baie mooi, rustig en skoon. Die mense is baie vriendelik.
Mrt 2026
Hennie K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige atmosfeer, hou van die diere. Heerlik gebly, gebraai en geslaap. Aircon aanwins.
Feb 2026
Nanette F
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelike diens! Netjies en veilig! Als was puik! Baie dankie!
Jan 2026
Lizelle L
Saam met lewensmaat
5.0
Vrede. Smaakvol ingerig met alles wat jy kan nodig kry!
Des 2025
Sonja M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige houtwerk en. Ons het heerlik gebly by Katryns. Veilig, privaat en pragtig!
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 13 Holden Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Katryns het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Holden Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6aa71211672b5696ff7192fb9fe5c7edb5cabe9c22e8ddc6cec4ee3b756f1f9d5680e69035a678ea73b6b995f002f7b6539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 217 5 1 5 13 Holden Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.465881468021 19.774678498507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang