Kaya Inkalamo Game Lodge
- Slaapplek vir 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Zeekoeivalley 83, Ottoshoop, 2895, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Diep versteek in die rowwe bosveld van Noordwes, lê die kalm toevlugsoord Kaya Inkalamo Wild-lodge. In ware bosveld-tradisie bied Kaya Inkalamo 'n keuse van verblyf. Ons het ook aparte venues vir troues en konferensies.
Grasdak-chalet kamp: Daar is 5 chalets met of 4 of 6 beddens (enkel- en stapelbeddens) en en suite-storte en -toilette. Dit is volledig toegerus vir selfsorg en ons voorsien 'n volledige skoonmaakdiens. Daar is braaigeriewe, 'n opelug boma, 'n Jacuzzi en slaapplek vir 4 tot 8 mense per chalet.
Houthuis-kamp: Daar is 7 verhewe houthuisies met 2 beddens (enkel- of stapelbeddens) en ablusiegeriewe. Dit is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gemeenskaplike kombuis. Ons voorsien 'n volledige skoonmaakdiens. Daar is braaigeriewe en slaapplek vir 2 of 4 gaste per huisie.
"Deluxe"-kothuise: Daar is 2 verhewe kothuise met lugversorging en 'n patio-dek. Elke kothuis beskik oor 'n dubbelbed en spa-badkamer en suite. Dit is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n kombuis, braaigeriewe, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad en DStv. Ons voorsien 'n volledige skoonmaakdiens. Daar is slaapplek vir 2 gaste per kothuis.
Die lodge het altesaam slaapplek vir tot 70 mense.
Boskamp: Bring jou eie tent. Daar is opelug-storte en -toilette asook braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Maricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Zeekoeivalley 83, Ottoshoop, 2895, Noordwes
- Gaste dink Kaya Inkalamo Game Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Zeekoeivalley 83, Ottoshoop, 2895, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang