Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ottoshoop

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Ottoshoop van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Ottoshoop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ottoshoop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ottoshoop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ottoshoop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ottoshoop Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 700
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Ottoshoop

Malmane Eye Private Retreat is op 'n plaas tussen Lichtenburg en Ottoshoop geleë en bied slaapplek aan 8 tot 12 gaste. Dis die perfekte plek om in die natuur se stilte te ontspan. Dié chalet is ideaal vir 2 volw...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Ottoshoop

Diep versteek in die rowwe bosveld van Noordwes, lê die kalm toevlugsoord Kaya Inkalamo Wild-lodge. In ware bosveld-tradisie bied Kaya Inkalamo 'n keuse van verblyf. Ons het ook aparte venues vir troues en konferen...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Ottoshoop

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Malena Game Lodge is op 'n 2700 ha-wildplaas buite Zeerust in Noordwes geleë. Dit is die ideale wegbreek van die gemaal van die stad. By Malena kan jy kies tussen 'n verskeidenheid grasdak-chalets. Daar is 2 priva...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Noordwes

Huntsman's Lodge is op 'n plaas naby Groot-Marico en Zeerust geleë. Die lodge bied gehalte-selfsorgverblyf en is ideaal as jy vanaf of na Botswana of Namibië reis. Verblyf word in die hoofgebou en 2 losstaande ko...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zeerust, Tussen Zeerust/Gaborone

Sleep Inn Guesthouse bied gastekamers in Sandvlakte, Zeerust. Dis die ideale oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf word in 3 kamers gebied. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n privaat ...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zeerust, Tussen Zeerust/Gaborone

Sha Henne's Guesthouse is in die bosvelddorp Zeerust geleë en dit is die ideale oornagplek vir reisigers van en na Botswana. Die gastehuis het 3 enkelkamers, 7 dubbelkamers, 9 2-enkelbedkamers en 2 gesinseenhede. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zeerust, Tussen Zeerust/Gaborone

At Rest Guesthouse is in Zeerust geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakreisigers en gaste wat op soek is na 'n oornagslaapplek. Dit is 'n gerieflike oornagstop op pad na die Botswana-grens. Die verblyf best...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zeerust, Tussen Zeerust/Gaborone

Goedehoop Guesthouse is in Zeerust in Noordwes geleë. Dié dorpie is 'n gerieflike oornagpunt vir gaste wat via die N4, verby die Groot-Marico, na Botswana reis. Goedehoop Guesthouse is in 'n stil, rustige buurt in...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tussen Zeerust/Gaborone, Noordwes

Kareespruit spog met 'n verskeidenheid van gehalte-verblyf in luukse 4-ster selfsorg-eenhede. Daar is ook kampeerplekke en ongegradeerde kamer met 2 enkelbeddens en ruim gesinskamers. 'n Lapa met 'n hele paar braaig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Kampeer/karavaan in Tussen Zeerust/Gaborone, Noordwes

Kareespruit Caravan and Camping is op 1000 hektaar ongerepte bosveld, sowat 8 km vanaf Zeerust, geleë. Die area bied maklike toegang tot verskeie winkels, asook die N4, en is ideaal vir diegene wat die grens na Bot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za