Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kayova River Lodge

  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ndiyona-weg D3411, Kayova Village, Kavango-Oos, Rundu 9000, Namibië, 0000, Kavango Oos
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kayova River Lodge is 'n bekoorlike eenheid wat hoog teen 'n helling van die Okavango-rivieroewer is met 'n welige en rustige uitsig oor die Okavango. Dit is ook bekend as die Cubangorivier, wat die grootste waterweg en grens tussen Namibië en Angola is. Hierdie lodge bied 'n kort wegbreekplek, konferensies en sakereisigers 'n rustige en ontspanne atmosfeer.

Verblyf word gebied in grasdak-chalets en Meru Safari-tente. Die eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het koningingrootte-beddens, dubbelbeddens of enkelbeddens. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die tente is ruim en lugtig met klappe wat kan toerits, en is muskiet- en insekbestand terwyl die gaasnet toe gehou word. Die stoepe het meubels waar gaste kan sit en ontspan terwyl hulle die uitsig geniet.

Die lodge het 'n grasperk, met groot skaduryke bome, naby die kamers en die hooflodge-area met 'n uitsig oor die rivier. Die sprankelende, gemeenskaplike swembad het 'n dekarea met swembadstoele en is gedeeltelik onderdak vir skadu gedurende die middag. Die tweede gemeenskaplike swembad is nader aan die tente. Gaste het toegang tot die hoofarea met 'n kroeg en restaurant met ekstra sitplek. WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Kayova River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ndiyona-weg D3411, Kayova Village, Kavango-Oos, Rundu 9000, Namibië, 0000, Kavango Oos
  • Gaste dink Kayova River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kavango Oos Namibië
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ndiyona-weg D3411, Kayova Village, Kavango-Oos, Rundu 9000, Namibië, 0000, Kavango Oos
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA558f04da20cb27049924a5283e28dae5d4845e31646ea29f4c917af437def412de73507356513d684f3c4a4fc95cfbf68741?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Ndiyona D3411 Road Kayova Village, Kavango East, Rundu 9000 0000 Kavango Oos 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -18.021256160315 20.75141797581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem