Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Keimond

Kei Sands Unit 19

6 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kei Sands Unit 19 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Kei Mouth geleë op die oewer van die Keiriviermond in die Oos-Kaap. Die oord is direk oorkant die seefront, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met asemrowende see-uitsigte.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met buitesitplek, wat 'n ideale plek bied vir gaste om hul maaltye saam te geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder.

Alle gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, dek, braai-area, tafeltennis en pooltafel. Veilige parkeerplek binne die kompleks is ook beskikbaar vir gaste.


Dít is wat jy hier sal kry

Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 7 Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kei Sands Unit 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4e659bd5c12ba5d7c8fbd32066a61c34e9efe75fc08279414b103d435bfe44e52d0bfe1f3f0d3bc86d5db91f21cab73ba2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 7 Neptune Drive Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -32.684017839494 28.380591867598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang